Ander Gauteng Hare en Grimering

Alette Booysen

Alette Booysen
Alette Booysen
Mobile: +27 (0)78 1483 955

ABOUT ALETTE BOOYSEN

Om al jou grimeringsdrome te laat realiseer, bied ek my dienste aan sodat jou behoeftes met betrekking tot grimering en haarstilering so persoonlik en kreatief as moontlik bevredig kan word.
 
Grimering was my lewens-ideaal van kindsbeen af en dit bly my lewenspassie. Hierdie droom en passie bewaarheid ek nou al vir die laaste 10 jaar vandat ek gekwalifiseer het as Grimeer Deskundige by die Pretoria Tegnikon. Ek het my Diploma in Vermaakliksheidstegnologie behaal wat alle fasette van grimering en spesiale-effek grimering behels.  My prakties het ek plaaslik en in Amerika gedoen.
 
Ek het op verskeie teater-, televisie- en foto-produksies gewerk. Ek is baie betrokke by bruidsgrimering en Matriekafskeidsfunksies. My kennis is ook verbreed omdat ek vir verskeie skoonheidshuise gewerk het en die meeste produkte op hierdie wyse vergelyk het. Ek was ook vir meer as’n jaar ‘n lektriese by ‘n internasionale skoonheidsskool.
 
Maar... na al my ondervindings het ek besluit om eerder onder my eie naam te werk omdat grimering vir my pret is en nie ’n werk nie!

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Alette Booysen.
Have a comment regarding Alette Booysen? Submit a review using the form above.

  • SHARE ALETTE BOOYSEN: