Samgro

Samgro
Charlene
Contact No: +27 (0)21 873 4377
Fax: +27 (0)21 873 4381
visit website

ABOUT SAMGRO

Ons Trou geskenk bome sal ‘n indrukwekkende geskenk maak aan u gaste of selfs as ‘n afronding op die tafel as versiering.

Herleef jou Trou dag met ons unieke omgewings vriendelike boom geskenk en soos die boom groei sal jy jou trou dag kan herleef. Ons het ‘n groot verskeidenheid bome, struike en aalwyn plante beskikbaar om van te kies. Die bome kos R 21.40 elk (uitsluitende BTW, verpakking en aflewering).

Kontak Charlene vir vedere inligting

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Samgro.
Have a comment regarding Samgro? Submit a review using the form above.

  • SHARE SAMGRO: