Ander Gauteng Geskenkies

Instant Pot

Instant Pot
Anita Nesbit
Contact No: +27 (0)861 555 135
visit website

ABOUT INSTANT POT

Ons stel bekend: Instant Pot – die slimmer kooktoestel wat 7 kombuistoestelle in 1 kombineer.

Dis ’n drukkoker, prutpot, rysmaker, stomer, soteerpan, opwarmer en jogurtmaker! Instant Pot maak vir jou ’n hele nuwe wêreld van gesonde en heerlike resepte moontlik wat in ’n fraksie van die tyd gemaak kan word – ideaal vir vandag se vinnige lewenspas. Dit spaar tyd in jou kombuis, behou meer voedingstowwe en help selfs om op energiekoste te bespaar.

 

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Instant Pot.
Have a comment regarding Instant Pot? Submit a review using the form above.

  • SHARE INSTANT POT: