Epique Weddings and Events

Epique Weddings and Events
Mobile: +27 (0)83 331 8898
visit website

ABOUT EPIQUE WEDDINGS AND EVENTS

Ons het ‘n reeks van trou geskenkies en ander verversings wat ‘n bruid sal nodig kry op ons internetwinkel. Ons weet dat elke bruidspaar hul spesiale dag wil onthou met geskenkies wat hulle name en trou datum daarop het dat hulle vir hul gaste kan gee.

Ons reeks van trou geskenkies kan gepersoneliseer word met jul name en datum, en selfs ‘n foto. Ons geskenkies sluit in Handroom, Penne, Mint Lekkers, en meer. Daar is ook geskenke vir die bruidsparty en die ouers soos Wynstelle, Stel van Messe, Dasse, Naelsorgstelle en soveel meer.

Epique is a troue instansie wat die stres uit jou dag wil vat dus maak ons ook Troue Uitnodigings, Menus, Sitplekbeplanners, Programme, Tafelnommers, Naamkaarte en Dankie Kaartjies. Ons ‘Save the Date’ Epos Uitnodigings is ook populêr want ons ontwerp dit sodat dit by jou troue se tema inpas. Ons Troue Fotografie en Videografie is ook baie uitgesoek want ons het ‘n span wat jou dag spesiaal maak in HD met ‘n moderne taktiek wat ook die tradisionele aspekte inkorporeer.

Bruidspare vind dit baie makliker om meeste van hul behoeftes onder een dak te kry dus is Epique die regte trou handelaar vir jou.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Epique Weddings and Events.
Have a comment regarding Epique Weddings and Events? Submit a review using the form above.

  • SHARE EPIQUE WEDDINGS AND EVENTS: