Wesley Poon Photography

Wesley Poon Photography
Wesley
Mobile: +27 (0)79 886 8782
visit website

ABOUT WESLEY POON PHOTOGRAPHY

Wesley het sy passie vir fotografie op die ouderdom van twintig ondek. Vanaf waar hy op die laagste vlak begin het in die bedryf, met swaar toerusting tot koffie aandra, het hy nou sy eie suksesvolle fotografie studio wat hy in 2009 gestig het. Wesley pak elke troue aan met ‘n nuwe ambisie.

Sy missie is om elke dag harder te werk en homself te verbeter, om eendag as een van die beste fotograwe beskou te word. Wesley maak altyd seker dat hy goed voorbereied is voor elke troue, soos waar hy die fotos wil neem, waar die beste beligting is en agter grond om die mooiste fotos te neem. Na elke troue, werk hy lang ure in die produksie van die fotos, om dit asemrowend te maak vir elke nuwe getroude paartjie.

Hy werk met ‘n fotojoernalistiese styl, om elke ooblik om te sit in ‘n pragtige foto. Wesley openbaar homself na nuwe idees elke dag, en hanteer elke troue op sy eie unieke manier. Om dit ‘n opwindende en vreugdevolle ondervinding te maak vir elke trou paartjie wat sy rigting kom.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Wesley Poon Photography.
Have a comment regarding Wesley Poon Photography? Submit a review using the form above.

  • SHARE WESLEY POON PHOTOGRAPHY: