Ander Vrystaat Troufotograwe

TruReflection Studio

TruReflection Studio
Danita Marais
Contact No: +27 (0)84 812 5958
visit website

ABOUT TRUREFLECTION STUDIO

TruReflection Studio is gebore uit my passie om mense se spesiale oomblikke vas te vang. My styl is romanties, klassiek en tydloos. 

Ek hou daarvan om die bruidspaar vooraf beter te leer ken oor 'n koppie koffie, om jul troudag en verwagtinge te bespreek, daarna doen ons 'n verlowingsfotosessie om die ys te breek. Ek vind dat dit baie paartjies (veral die bruidegom) baie gemakliker en rustiger laat voel. 

Ek glo dat jul troudag een van die spesiaalste en kosbaarste lewensondervindings is. Foto's is belangrik en die ervaring daarvan moet 'n glimlag na jou gesig bring. Met meer as 10 jaar ondervinding in die industrie het ek al baie ondervinding en mense kennis opgebou. 

Kontak my gerus vir 'n gratis kwotasie of indien julle enige navrae het.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for TruReflection Studio.
Have a comment regarding TruReflection Studio? Submit a review using the form above.

  • SHARE TRUREFLECTION STUDIO: