Studio Click Photography

Studio Click Photography
Meagan Strobele
Mobile: +27 (0)72 383 4235
visit website

ABOUT STUDIO CLICK PHOTOGRAPHY

By Studioclick Photography is ons passievol oor fotografie. Ons liefde is om asemrowende oomblike vas te vang. Ons inspirasie kom vanuit orals om ons, van ‘n pragtige bruid wat haar pa omhels, na ‘n pasgebore baba in haar ouma se arms, tot die vallende herfs blare. Daar is soveel prag, liefde en emosie om ons, al wat ons moet doen is om ons oe oop te maak en elke oomblik in te neem.

Die wonderwerk van fotografie is dat ons die oomblikke wat jou verhaal vertel kan vasvang, en so daardie spesiale oomblike kan herleef vir die res van jou lewe. Laat ons ‘n deel wees om jou lewensverhaal te vertel.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Studio Click Photography.
Have a comment regarding Studio Click Photography? Submit a review using the form above.

  • SHARE STUDIO CLICK PHOTOGRAPHY: