Sonje Ludwick Photography

Sonje Ludwick Photography
Sonje Ludwick Photography
Mobile: +27 (0)72 044 7562
visit website

ABOUT SONJE LUDWICK PHOTOGRAPHY

Hallo!  Baie dankie vir jou belangstelling in my werk.  My naam is Sonje en ek is absoluut gek oor my beroep!  Hier is ‘n bietjie meer oor my fotografie styl:

My benadering is baie ontspanne as dit kom by my fotografie is ek geneig om die dag af te neem soos dit natuurlik ontvou.  My doel is om ‘n ontspanne atmosfeer te skep vir die paartjie waar hulle hul self kan wees en op hul gemak kan voel.  As julle nie so mal is oor die kamera nie, moenie bekommer nie.  Ek gee wel leiding vir my paartjies en doen ‘n bietjie stileering om seker te maak alles is prentjie mooi.

Kontak my gerus vir meer inligtig of om oor ‘n koffie te ontmoet.  Ek kan nie wag om van julle te hoor nie!

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Sonje Ludwick Photography.
Have a comment regarding Sonje Ludwick Photography? Submit a review using the form above.

  • SHARE SONJE LUDWICK PHOTOGRAPHY: