Ander Noord-Wes Troufotograwe

Smitten Photography

Smitten Photography
Janine Smit
Mobile: +27 (0)82 870 3020
visit website

ABOUT SMITTEN PHOTOGRAPHY

Ek is 'n passievolle fotograaf wat dit geniet om my paartjies te leer ken en elke paartjie se spesiale verhouding te ontdek en vas te vang. Alhoewel ek in Pretoria geleë is, reis ek graag landswyd.

Kontak my gerus vir my pakkette- ek glo daaraan om 'n langdurende verhouding op te bou. ‘n Verlowingsfotosessie sal ingesluit wees in die pakkette sodat ons mekaar voor die tyd kan leer ken en die troudag met gemak saam kan geniet. Ontwerpers-albums kan ook deel vorm van die pakkette. Na die troue sien ek natuurlik uit daarna om die pienkvoetjies ook deel te maak van julle perfekte prentjie en julle gesinnetjie se oomblikke vas te vang.

Ek sien uit daarna om jou te ontmoet!

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Smitten Photography.
Have a comment regarding Smitten Photography? Submit a review using the form above.

  • SHARE SMITTEN PHOTOGRAPHY: