Retha Ferguson

Retha Ferguson
Mobile: +27 (0)79 499 5478

ABOUT RETHA FERGUSON

Retha is 'n Kaapstad gebaseerde fotograaf met 'n passie om mense af te neem. Sy skiet in 'n dokumentere styl wat spesifiek gespits is om nooit 'n spontane oomblik te mis nie.

Sy het baie ervaring in geleentheid fotografie, van troues, tot besigheids funksies en feeste. Sy werk privaat sowel as vir plaaslike en oorsese maatskappye.

As jy iemand nodig het om 'n belangrike oomblik vas te vang, saal haar aandag aan detail en sensitiwiteit vir mense interaksies nie jou teleurstel nie.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Retha Ferguson.
Have a comment regarding Retha Ferguson? Submit a review using the form above.

  • SHARE RETHA FERGUSON: