Maryke Oberholzer

Maryke Oberholzer
Mobile: +27 (0)82 786 1922
visit website

ABOUT MARYKE OBERHOLZER

Ons is ‘n professionele fotografie span met ‘n passie vir trou fotografie. Ons streef daarna om die dag waarvan julle al julle hele lewe lank gedroom het vas the vang in so ‘n manier dat julle die liefde, passie, trane en die vreugde van daardie magiese dag vir die res van julle lewe kan herleef.

Ons geniet dit om ons kliente te leer ken sodat ons vir julle pragtige unieke troufotos kan gee wat julle persoonlikheid as ‘n paartjie en liefde vir mekaar weerspieël. Al ons pakette sluit 2 fotograwe op julle troudag, ‘n foto hoekie met prettige bykomstighede en ‘n verlowingsfotosessie voor julle troue in. Julle sal ook bo en behalwe die “edited” fotos wat in julle pakket ingesluit is, AL die fotos wat op julle troudag geneem is op ‘n DVD ontvang.

Kontak ons gerus vir verdere inligting. Dit sal vir ons ‘n voorreg wees om die geleentheid te he om die herinneringe van julle troudag vas te vang en julle liefdesverhaal met ons fotos te vertel.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Maryke Oberholzer.
Have a comment regarding Maryke Oberholzer? Submit a review using the form above.

  • SHARE MARYKE OBERHOLZER: