Mandi Scholtz Fotografie

Mandi Scholtz Fotografie
Mandi Scholtz
Mobile: +27 (0)72 986 5610
visit website

ABOUT MANDI SCHOLTZ FOTOGRAFIE

Passie, kreatiwiteit en ’n liefde vir fotografie

Ek is ’n vriendelike, professionele en ervare fotograaf, ek poog om elke bruidspaar gemaklik en ontspanne te laat voel om sodoende natuurlike en spontane foto’s te neem. Dit is vir my uiters belangrik om die fotografie so te doen dat elke bruidspaar se eie styl en voorkeure beklemtoon word.

Gee vir my ’n idee van jou droomfoto’s of inspirasie en ek interpeteer dit sodat jou troufoto’s bewaar kan word en die herinneringe van julle spesiale dag kan voortleef en weer geniet kan word in die jare wat voorlê.

Jou versoeke is dus my nommer een prioriteit. Die fotografie pakkette wat ek aanbied is oop vir voorstelle en veranderings soos dit julle smaak en begroting sal pas.

Aan die einde van die dag is dit julle spesiale dag en wil ek graag elke verwagting wat jy van my as fotograaf het, oortref.

So, neem asseblief die vrymoedigheid om my te bel of ’n epos te stuur. Besoek ook asb my webtuiste (www.mandischoltz.co.za) of Facebook blad (Mandi Scholtz photography/fotografie) om meer van my fotografie te besigtig.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


Mandi is a fabulously relaxed and accommodating photographer. My fiance and I are so glad she will be capturing our wedding day in April.

Mandi's work impressed me on multiple levels. She had an uncanny sense of what I was pondering but hadn't yet said aloud, really listening to what I was seeking and brought forward beautiful ideas for consideration. I am extremely pleased with the photo's taken and will recommend her to anyone!

Baie dankie vir die fantastiese foto's Mandi!

Vandag se shoot was ongelooflik nice, baie dankie. Kan nie wag om die foto's te sien nie

The thing I liked most about working with Mandi on my wedding day was that she made me feel relaxed and at ease. I'd describe her photo's as being natural and in the moment. Loved the experience and would recommend her any day.
  • SHARE MANDI SCHOLTZ FOTOGRAFIE: