Ander Verskaffers in Tuinroete

Mandi Scholtz Fotografie

Mandi Scholtz Fotografie
Mandi Scholtz
Mobile: +27 (0)72 986 5610
visit website

ABOUT MANDI SCHOLTZ FOTOGRAFIE

Passie, kreatiwiteit en 'n liefde vir fotografie!

Ek is 'n vriendelike, professionele en ervare fotograaf, ek poog om elke bruidspaar gemaklik en ontspanne te laat voel om sodoende natuurlike en spontane foto's te neem. Dit is vir my uiters belangrik om die fotografie so te doen dat elke bruidspaar se eie styl en voorkeure beklemtoon word.

Aan die einde van die dag is dit julle spesiale dag en wil ek graag elke verwagting wat jy van my as fotograaf het, oortref.

So, neem asseblief die vrymoedigheid om my te bel of 'n epos te stuur. Besoek ook asb my webtuiste of Facebook blad (Mandi Scholtz photography/fotografie) om meer van my fotografie te besigtig.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Mandi Scholtz Fotografie.
Have a comment regarding Mandi Scholtz Fotografie? Submit a review using the form above.

  • SHARE MANDI SCHOLTZ FOTOGRAFIE: