Love of Light - Professional Photographers

Love of Light - Professional Photographers
Carien Hove
Mobile: +27 (0)83 678 9668
visit website

ABOUT LOVE OF LIGHT - PROFESSIONAL PHOTOGRAPHERS

Carien is 'n gekwalifiseerde fotograaf met 'n internasionaal erkende diploma. Vanweë haar liefde vir en ondervinding met mense (sy het onder andere Sielkunde geswot en lank in die spysenieringsbedryf gewerk) en haar natuurlike en sensitiewe benadering, voel kliënte inherent gemaklik met haar. So kry sy dit reg om intieme oomblikke en menslike interaksie op 'n besonderse manier vas te vang. Sy het ook 'n skerp oog vir detail sodat elke aspek van 'n troue gedokumenteer word en die klient daarna nog, deur middel van beelde, spesiale herinneringe kan herleef.

In 2012 het Carien, Lizé (wat haar opleiding by SIPS ontvang het) genader om by haar aan te sluit. Lizé het na haar studies in fotografie haar eers toegespits op "travel" fotografie, wat haar 'n unieke styl en 'n oog vir "detail" gee. In 2015, na vele troues waar Toy hulle as assistent fotograaf gehelp het, is hy ook as permanente fotograaf aangestel.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Love of Light - Professional Photographers.
Have a comment regarding Love of Light - Professional Photographers? Submit a review using the form above.

  • SHARE LOVE OF LIGHT - PROFESSIONAL PHOTOGRAPHERS: