Loci Photography

Loci Photography
Yolandi Jacobsz
Mobile: +27 (0)82 333 7310
visit website

ABOUT LOCI PHOTOGRAPHY

Yolandi Jacobsz is al vir meer as agt jaar doenig as professionele fotograaf in die Gauteng area, asook landswyk. Sy is lief vir families, funkies, korporatiewe fotos, maar dan ook as hoof-genre - boudoir. 

Dit is ‘n kunstige verantwoordelikheid om elke vrou voor die kamera, sensueel, vroulik en op haar mooiste te laat voel, en daai visuele verantwoordelikheid is die fotograaf sin.

Elke vrou is ‘n godin, en Yolandi werk al vir jare saam so baie dames om ‘n goeie gehalte, elegante produk te verseker.

Yolandi se werk is al gepubliseer in onder andere tydskrifte- en koerante soos Dekat, Sarie, Beeld, Die Burger, Real Bride, Huisgenoot, Kuier, en van haar pragtige landskappe verskyn periodiek in die Mango Juice Magazine, Mango lugdiens se vlug tydskrif.

Vorige kunswerke- en fotos het al getoer saam die Suid-Afrikaanse Toerisme Raad in Frankryk, en drie van haar persoonlike projekte het in 2015 van lof ontvang toe dit landswyk verskyn het in Rapport, Beeld en die koerant The South African, wat in die Verenigde Koningkryk verskyn.

Yolandi se werk is ‘n samestelling van professionaliteit, sowel as die geloof in iets kunstig, kreatief, en van goeie gehalte.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Loci Photography.
Have a comment regarding Loci Photography? Submit a review using the form above.

  • SHARE LOCI PHOTOGRAPHY: