
Lifesong Photography is ‘n spontane en liefdevolle man-en-vrou span voltydse professionele fotograwe.
Deur hulle rustige en natuurlike benadering sal hulle jou troudag vasvang soos dit gebeur sonder om met die verrigtinge in te meng. Hulle doel is om die hele storie van jou troue op ‘n kunstige wyse in jou trou fotos vas te vang.
Dit sal vir hulle lieflik wees om jou droom troue by venues in die Vaal Driehoek, Meyerton of Johannesburg af te neem. Indien jy ‘n plaastroue êrens in Mpumalanga of die Noordelike dele van Kwazulu Natal reel, is hulle baie opgewonde om jou troufotograwe te wees!
Alle Troupakkette sluit die volgende in:
Kontak Melanie of Wouter vandag om uit te vind of hulle beskikbaar is op jou troudag.
There are currently no reviews for Lifesong Photography.
Have a comment regarding Lifesong Photography? Submit a review using the form above.