Liefweddings

Liefweddings
Lea Botha
Mobile: +27 (0)60 525 5307
visit website

ABOUT LIEFWEDDINGS

Liefweddings is die groot sus besigheid van Lea Botha Photography en was gestig om my fotografie diens uit te brei om 'n opwindende aanlyn winkel, wenke, idees en gratis hulpbronne vir bruide in te sluit.

Ons passie is om daardie enkele oomblikke in tyd vas te vang wat jou hart vinniger laat klop in 'n elegante en tydlose styl. Ons fotografie pakket begin vanaf R6000 vir 8 uur.

Hoekom jy Lief Weddings moet huur

  • Ons is bekostigbaar. Ons glo nie dat 'n goeie fotograaf jou die wereld moet kos nie. Ons hoof motiveering om troues te skiet is nie die geld nie maar die passie om tylose oomblikke vas te vang, kreatief te wees en elke bruidpaar soos 'n miljoen dollars te laat voel :)
  • Ons foto's is modern, elegant and grasieus. Elke foto is professioneel beplan, geneem en verbeter. Ons hou daarvan om natuurlike lig te gebruik en is mal daaroor om daardie geheime oomblikke vas te vang - want partykeer word die beste foto's geneem as mens nie daarvan weet nie :)
  • Ons is professioneel en vriendelik en kom oor die weg met almal en ons is baie goed daarmee om mense gemaklik te laat voel.
GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Liefweddings.
Have a comment regarding Liefweddings? Submit a review using the form above.

  • SHARE LIEFWEDDINGS: