La Belle Vita Photography

La Belle Vita Photography
Lerone Lazenby
Mobile: +27 (0)83 602 5119

ABOUT LA BELLE VITA PHOTOGRAPHY

La Belle Vita Fotografie het vele fortes. Een van die areas waaroor ons passievol is, is die ware spirituele liefde tussen 'n paartjie.

Met 'vir ewig' ingedagte vang ons elke herrinnering vas, van jou verlowing of voor-troue fotografie sessie tot die prag fotos van jul mooiste dag.

Ons bied die bruidspaar nou ook twee videografie opsies in die vorm van 'n romantiese troudag storie en 'n buitengewone musiek video wat ons op die troudag opneem.

Hoekom vir La Belle Vita Fotografie vra jy?

Dis maklik ; want Die lewe is mooi!

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for La Belle Vita Photography.
Have a comment regarding La Belle Vita Photography? Submit a review using the form above.

  • SHARE LA BELLE VITA PHOTOGRAPHY: