Kiekies en Troues

Kiekies en Troues
Mobile: +27 (0)72 089 1145
visit website

ABOUT KIEKIES EN TROUES

Vir alles wat na aan jou hart lê, van klein-tyd, groot-word-tyd en trou-tyd, laat ons toe om jou drome van geluk en liefde vas te vang wat jy vir altyd sal onthou en koester. Kiekies en Troues is ʼn unieke besigheid wat styl en elegansie kombineer om tydlose herinneringe vir ʼn leeftyd te skep.

Ons spesialiseer in fotografie, videografie, trou- en funksie koordinering asook dekor vir enige geleentheid.  Ons het verskeie trou fotografie pakkette beskikbaar waaruit gekies kan word om jou behoeftes te bevredig.

Ons professionele span sal elke geleentheid aanpak met passie en kreatiwiteit om te verseker dat jou fotografie geleentheid uniek en stylvol sal wees. Ons is geleë in Pretoria en geen bestemming is buite ons bereik nie.

GALLERY
FOLLOW KIEKIES EN TROUES

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Kiekies en Troues.
Have a comment regarding Kiekies en Troues? Submit a review using the form above.

  • SHARE KIEKIES EN TROUES: