Kenosis Photography

Kenosis Photography
Dieter Zietsman
Contact No: +27 (0)82 663 4615
visit website

ABOUT KENOSIS PHOTOGRAPHY

By Kenosis glo ons dat elke troue baie spesiaal is en elke paartjie het 'n storie om te vertel. Ons sien onself as fotografiese storie-vertellers en ons doel is om jou dag vas te vang sodat jou storie vir altyd onthou kanword. Fotografie en Film is nie net 'n werk vir ons nie, dit is werklik 'n passie wat ons uitleef en ons is baie lief daarvoor om met mense te werk enhulle gemaklik te laat voel op hulle spesiale dag.

Ons is baie trots om te sê dat ons ons al vir meer as 13 jaar in die trou industrie is en ons het al meer as 500 troues agter die rug met nie een ongelukkige klient nie.Wees gerus dat ons jou gemaklik sal laat voel en dat ons jou dag baie spesiaal sal vasvang op 'n kunstige en kreatiewe manier. Ons kwaliteit werk en gelukkige kliente is waarop ons baie trots is en waarop ons graag wil bou. Vir enige trou fotografie en film navrae kan julle ons gerus enige tyd skakel vir meer inligting.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Kenosis Photography.
Have a comment regarding Kenosis Photography? Submit a review using the form above.

  • SHARE KENOSIS PHOTOGRAPHY: