Katharine Linder Photography

Katharine Linder Photography
Mobile: +27 (0)76 276 5694
visit website

ABOUT KATHARINE LINDER PHOTOGRAPHY

Katharine Linder spesialiseer in portret fotografie in die Wes-Kaap en nadere omgewing. Na haar studies het sy 'n BA (Honneurs) Fotojoernalistiek graad aan Swansea Metropolitaanse Universiteit in Wallis (Verenigde Koninkryk)gehandhaaf. Sy het daarna in die Verenigde Koninkryk en Suid-Afrika vir aantal jare ondervinding in die ontwikkeling van haar fotografiese vaardighede opgedoen. Sy het haar eie besigheid “Katharine Linder Photography” in 2009 gestig.

Katharine verstaan dat daar opwinding en angs op die spesiale geleentheid sal wees, en daarom sal sy die paartjie ontmoet voor die trou dag om enige navrae en versoeke te bespreek.

Katharine is lief om die vreugdevolle essensie en romantiese verhaal op haar foto’s vas te le.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Katharine Linder Photography.
Have a comment regarding Katharine Linder Photography? Submit a review using the form above.

  • SHARE KATHARINE LINDER PHOTOGRAPHY: