Ander Kwazulu Natal Troufotograwe

James Carlsen Photography

James Carlsen Photography
James Carlsen
Mobile: +27 (0)83 739 5497
Fax: +27 (0)86 579 6083
visit website

ABOUT JAMES CARLSEN PHOTOGRAPHY

Natuurlike, spontane, kreatiewe
fotografie

James is 'n gevestigde fotograaf in Munster, ‘n rustige dorpie op ‘n afgeleë en idilliese gedeelte van die Kwazulu Natal-kuslyn. Met sy skerp oog en besonderse aanslag, lê hy elke troudag op 'n vars en unieke wyse op film vas.

Deur joernalistieke tegnieke en kreatiewe flair met mekaar te kombineer, lewer James foto’s wat spreek van natuurlike prag en ook ‘n tikkie moderne elegansie.

James en sy span het jare se ondervinding in die bedryf en reis regoor Kwazulu Natal om fotosessies by die streek se top venues te behartig.

Kontak James vandag nog vir ‘n persoonlike fotografie- en videopakket wat aan jou spesifieke vereistes voldoen.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for James Carlsen Photography.
Have a comment regarding James Carlsen Photography? Submit a review using the form above.

  • SHARE JAMES CARLSEN PHOTOGRAPHY: