Imbewu Fotografie

Imbewu Fotografie
Hennie Coetzee
Mobile: +27 (0)72 111 0615
Fax: +27 (0)11 805 0061
visit website
Address: PO Box 14003, Vorna Valley, Midrand, 1686

ABOUT IMBEWU FOTOGRAFIE

Hennie Coetzee van Imbewu Fotografie is 'n lid van die "Professional Photographers of South Africa".

Toekennings ontvang sluit in:

FujiFilm Professional Award 2010; 6 Sony PROFOTO Awards 2009 (Professional Photographers of SA); FujiFilm Professional Award 2009; 4 FujiFilm Professional Awards 2008; 4 Sony PROFOTO Awards 2008; Hasselblad/Practical Photographer Award 2005 UK; Sunday Times Travel Magazine Award 2004 UK.

"Ek het 'n diep passie vir fotografie en stel werklik belang in die mense en omgewing wat ek afneem. Ek gebruik lig, kleur en komposisie om unieke fotos te skep wat jou troudag tydloos sal vasvang. My benadering is die van aanpasbaarheid, ek werk onopvallend en maak sover moontlik gebruik van natuurlike lig. Dienste en produkte kan aangepas word soos nodig - dit sluit onder andere ontwerpers-albums, afdrukke ens in. Kontak my gerus vir verdere inligting."

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Imbewu Fotografie.
Have a comment regarding Imbewu Fotografie? Submit a review using the form above.

  • SHARE IMBEWU FOTOGRAFIE: