Ander Vrystaat Troufotograwe

Eloise Nel Photography

Eloise Nel Photography
Eloise Nel
Mobile: +27 (0)82 599 0002
visit website

ABOUT ELOISE NEL PHOTOGRAPHY

My naam is Eloise. Ek is gevestig in Welkom, maar gee glad nie om om te reis indien dit verwag word nie.

Ek is baie gelukkig om my passie vir fotografie te kan uitleef en te kan doen waarvoor ek lief is en dit is om met mense te kan werk! Wanneer ek agter my kamera se lens is, vergeet ek van alles om my en raak meegevoer deur die storie wat voor my afspeel! Elke paartjie is uniek en elke fotosessie vertel sy eie storie. Ek hou van natuurlike foto’s met opregte gevoelens.

Ek is mal oor die mooi dinge in die lewe en om so bevoorreg te wees om dit te kan afneem, maak dit net soveel beter!

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Eloise Nel Photography.
Have a comment regarding Eloise Nel Photography? Submit a review using the form above.

  • SHARE ELOISE NEL PHOTOGRAPHY: