Elize Mare

Elize Mare
Elize Mare
Contact No: +27 (0)82 835 4724
visit website

ABOUT ELIZE MARE

Elize Mare Photography, is EK, my passie en my lewe.

Daar is 'n joernalistieke benadering met die trou foto's wat ek neem, gemeng met 'n tikkie romanse en egtheid.
Ek is 'n romantikus en is mal daaroor om paartjies op hul spesiale dag af te neem, van grimering en klein details tot die laaste dans en 'n vinnige wegbreek met die bruidspaar van die gaste om 'n kreatiewe nag-foto te gaan neem om mee af te sluit.

Elize Mare Photography is gebaseer in Gauteng, maar reis graag na ander provinsies om sprokies vas te vang. Ons was al in Hazyview, Limpopo en Noord Wes om maar 'n paar te noem.

Ek is mal oor my werk, en dit is vir my belangrik dat my bruidspaar hul foto's het om te geniet na die troue, asook die emosies wat daarmee saamgegaan het.

Gelukkige kliënte is vir my belangrik, en so dan ook moet ons weet of ons oor die weg gaan kom - en daarom wil ek jou uitnooi om 'n koffie-afspraak met my te maak sodat ons kan gesels oor jul groot Dag en jul verwagtinge.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Elize Mare.
Have a comment regarding Elize Mare? Submit a review using the form above.

  • SHARE ELIZE MARE: