DGR Photography

DGR Photography
Dean
Contact No: +27 (0)11 326 4108
Contact No: +27 (0)74 385 7591
Mobile: +27 (0)74 385 7591

ABOUT DGR PHOTOGRAPHY

"Vat my hand en moet my nooit los nie"

Hello pragtige bruidspaartjie, en welkom by DGR Photography. My naam is Dean en ek is waarlik mal oor liefde sprokie verhale.

Die tipe gevoel van my fotos is skoon, elegant en romanties.

Trou fotografie is nie net my loopbaan nie maar ook my grootste passie.

Ek glo in goeie diens en om altyd meer te doen vir mense as wat daar verwag word. My liefdes verhouding met fotografie het al vroeg in my lewe begin maar dit was nie tot 2009 waar ek fotografie gaan studeer deur middel van aand klasse by die Noordwes Universiteit.

Die oomblik toe ek my eerste troue afgeneem het, het ek geweet hierdie is vir my en ekt nog nooit terug gekyk nie. Ek het tyd gespandeur om trou beplaning te gaan studeer by die School of Weddings om die hele trou prosess te verstaan, sodat ek n beter diens vir elkeen van bruidjies kan lewer.

Die beste raad wat ek vir enige bruidspaartjie kan gee is, wees gemaklik met jou fotograaf, hulle gaan baie tyd saam jou spandeur op jou groot dag. Maak seker hulle verstaan wat jy wil he uit jou trou fotos want dit is een dag wat jy nooit weer kan oor doen nie.

Ek hou daarvan om my bruidspaartjies te ontmoet so loer gerus na my werk en as jy daarvan hou, kom ons reel vir n koppie koffie.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for DGR Photography.
Have a comment regarding DGR Photography? Submit a review using the form above.

  • SHARE DGR PHOTOGRAPHY: