Carina K Photography

Carina K Photography
Mobile: +27 (0)82 669 9508
Fax: +27 (0)86 578 8054
visit website

ABOUT CARINA K PHOTOGRAPHY

Carina K Photography is ‘n intieme maatskappy wat bestaan uit twee professionele fotograwe. Ons roem op ons persoonlike aandag wat ons aan al ons kliente gee en ons buigsaamheid in terme van pakkette, tyd en redigering. Ons passie vir fotografie dateer terug vanaf voor 2004 toe Carina haar diploma in fotografie ontvang het en later het ons die Carina K handelsnaam gestig. Van die begin af hou ons ons pryse kompeterend, want ons liefde vir fotografie en kliente teveredenheid is en sal altyd ons eerste priotiteit bly. Ons is trots op ons werk, ons goeie kliente diens en selfs binne die piek-seisoen, lewer ons fotos binne 3 weke.

Ons spesialiseer in troufotografie en ons is vasberade om die mooiste foto's van jul spesiale dag te neem. Wees verseker dat ons stiptelik, betroubaar en ook ontspanne is, sodat jy gemaklik kan voel wat spontane, natuurlike fotos op jou mooiste dag verseker. Die hart van trou fotografie is om die geluk, emosie en romanse van die dag in ‘n kreatiewe en informele manier vas te vang.

Alhoewel ons in die Wes-Kaap gebaseer is, reis ons ook nasionaal en internasionaal. Kontak ons gerus vir meer inligting of om ‘n afpraak te reel om ons portfolio te besigtig.
 

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Carina K Photography.
Have a comment regarding Carina K Photography? Submit a review using the form above.

  • SHARE CARINA K PHOTOGRAPHY: