Boland Weddings Photography and HD Videography

Boland Weddings Photography and HD Videography
Natasha Louw
Mobile: +27 (0)79 290 4987
Mobile: +27 (0)73039 4796
visit website

ABOUT BOLAND WEDDINGS PHOTOGRAPHY AND HD VIDEOGRAPHY

Welkom by die fotografie blad van Boland Weddings op Trou Inspirasie! 

Boland Weddings in 'n passievolle span van jong, professionele trou fotograwe en videograwe, gelei deur Markus Gericke en Natasha Louw, gebaseer in die Kaap Wynland Distrik van die Wes Kaap.

In die trou bedryf vanaf 2009, het ons 'n sterk reputasie opgebou vir ons rustige benadering en hoe ons ons klient te rus stel op hulle groot dae, ons is ook wel bekend vir goed saamwerk met ander diensverskaffers. Ons het 'n kunstige oog en 'n talent vir al die belangrikste en mooiste oomblikke vasvang.

Meeste, verloofde, paartjies is angstig oor goeie fotograwe en videograwe vind wat maklik is om mee saam te werk, hoë kwaliteit diens lewer en, terselfdetyd, steeds bekostigbaar is. Boland Weddings is hier om presies dit vir julle aan te bied.

So sit terug met 'n glas wyn en geniet bietjie van ons werk. Ons kan nie wag om van julle te hoor nie en, hopelik, deel te wees van julle groot dag nie.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Boland Weddings Photography and HD Videography.
Have a comment regarding Boland Weddings Photography and HD Videography? Submit a review using the form above.

  • SHARE BOLAND WEDDINGS PHOTOGRAPHY AND HD VIDEOGRAPHY: