Trendy Settings

Trendy Settings
Diana Botma
Mobile: +27 (0)83 235 9031
Mobile: +27 (0)82 579 7382
visit website

ABOUT TRENDY SETTINGS

Troue, funksie verhuring en stilerings  maatspkappy gebaseer in Johannesburg.

Of jy n klein intieme funksie of n ongelooflike troue wil he, Trendy Settings en Bloom Room kan jou bystaan om jou dag onvergeetlik te maak! Van romanties, oud werelds tot modern, ons het n groot verskeidenheid van hoe kwaliteit dekor vir elke okasie. Ons sal jou help met idees, goeie advies en die nodige kundigheid.

Ons spesialiseer in stilering, dekor verhuring, opstel op die dag, blomme en skryfbehoeftes asook tafel geskenkies. 

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Trendy Settings.
Have a comment regarding Trendy Settings? Submit a review using the form above.

  • SHARE TRENDY SETTINGS: