Lesuz

Lesuz
Suzanne / Leigh
Mobile: 082 659 0357
Mobile: 082 4924193
visit website

ABOUT LESUZ

Lesuz is 'n gedugte en passievolle spannetjie troubeplanners wat in Kensington (Johannesburg) gebaseer is. Ons liefde vir troubeplanning en dekor-ontwerp is gewortel in ons opgewondenheid vir die bruid en bruidegom se troudag en wat hierdie spesiale geleentheid vir hulle beteken. Die groot dag is immers die begin van 'n nuwe reis en lewe saam – 'n lewe wat oorloop met liefde, toewyding en hope geluk!

Kreatiewe, uitsonderlike en professionele troubeplanning en dekor-ontwerp is ons trots. Ons passievolle en kreatiewe aanslag help ons om elke bruidspaar se unieke behoeftes en visie te interpreteer en so 'n onvergeetlike geleentheid op die planke te bring.

Dit is ons missie om jou droom-troudag 'n werklikheid te maak. Bespreek sommer vandag nog vir Lesuz as stuurman en regterhand vir jou troudag en ontvang 'n gratis geskenk of tafelrangskikking!

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Lesuz.
Have a comment regarding Lesuz? Submit a review using the form above.

  • SHARE LESUZ: