Jollyfications

Jollyfications
Contact No: +27 (0)42 288 0217
Mobile: +27 (0)79 103 1751
visit website

ABOUT JOLLYFICATIONS

Ons gewilde bruilof-reeks is spesiaal gemik op bruide wat hul troudag persoonlik en uniek wil maak. In samewerking met plaaslike kunstenaars, naaldwerksters en handwerkers verskaf ons ‘n ten volle aanpasbare bruilof-dekorreeks wat sprankel aan jou dag verleen en daardie immergroen herinneringe moontlik maak.

Ons ontwerp produkte volgens jou behoefte: inligtingstekens vir die geleentheid, viniel-plakkers vir mure, lopers vir paadjies en tafels, tafeldoeke, en servette. Ons doen ook tafelnommer-uitstallings, geskenkies vir gaste, sitplekbeplanning, bykomstighede vir die bruilof-dekor, alles volgens jou kleurskema, tema en die algemene voorkoms van jou ontwerp.

Ontwerp en kreatiwiteit is ons passie en ons werk graag saam met bruide om hul eie, unieke ontwerpe te skep. As jy joue eie, besonderse idee het, wil ons jou entoesiasme deel en met jou gesels oor hoe om jou droom ‘n werklikheid te maak.

Kom ons kyk wat ons spesiaal vir jou kan skep.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Jollyfications.
Have a comment regarding Jollyfications? Submit a review using the form above.

  • SHARE JOLLYFICATIONS: