Ander Wes-Kaap Dekor-verskaffers

Joli Creations & Designs

Joli Creations & Designs
Morne Visser
Mobile: +27 (0)82 054 5045
visit website

ABOUT JOLI CREATIONS & DESIGNS

“Ons strewe daarna om pragtige, onvergeetlike ervarings te skep om die paartjie se liefde vir mekaar te weerspieël” – Die Joli Span

Joli het ontstaan uit ons liefde vir troues, mode, blomme, en ons passie vir mooi goed en daardie onvergeetlike oomblikke…  Ons het ‘n breë kennis van troues en verstaan dus dat elke persoon / paartjie uniek is. Ons werk saam daaraan om elke klein detail van jou spesiale dag te verwesentlik. Ons maak seker dat jy op hoogte gehou word van die beplanning van al die belangrikste komponente, om jou gemoedsrus te gee, en te verseker dat die dag wanneer jy “Ja” sê, werklik onvergeetlik sal wees.

Wat ons doen:

  • Uitnodigings: “Waar ons ontwerpe  jou kreatiwiteit en persoonlikheid uitdruk” – Alberto Swift – Ontwerper
  • Dekor: “Iets wat nuut is, iets wat oud is, iets wat geleen is, iets wat goud is, iets wat blou is, iets wat pienk is, iets wat wit is, iets wat silwer is, iets wat van hout is, iets wat blink… Net vir jou” – Morne Visser – Funksie Spesialis
  • Blomme:"“Herrangskik die skoonheid en prag van die natuur met verskillende teksture en kleure, om jou unieke styl te komplimenteer” – Seugnet Olivier – Bloemiste
GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Joli Creations & Designs.
Have a comment regarding Joli Creations & Designs? Submit a review using the form above.

  • SHARE JOLI CREATIONS & DESIGNS: