Hand Creations

Hand Creations
Lizette
Mobile: +27 (0)79 895 4401
visit website
Address: Maryland road, Pierre van Ryneveld

ABOUT HAND CREATIONS

By Hand Creations streef ons daarin om unieke en bekostigbare dekor te verskaf aan bruide in Pretoria en die omliggende gebiede. Ons het 'n wye reeks vintage dekor ideaal vir retro, rustic en plaastroues, maar is nie gebind tot net vintage dekor nie.

Ons dienste behels dekor verhuuring, aflewering of gaan haal van dekor by venues, sowel as blomme en opstel by die venue. Ons het 'n vertoonkamer in Pierre van Ryneveld waar ons bruidjies help om hulle idees aanmekaar te sit.

Daar is 'n volledige katalogus van ons dekor met pryse op die webtuiste en 'n paar idees van hoe die dekor items al gebruik is. Kontak ons gerus vir kwotasies of meer inligting.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Hand Creations.
Have a comment regarding Hand Creations? Submit a review using the form above.

  • SHARE HAND CREATIONS: