Candle-lite

ABOUT CANDLE-LITE

Kerse skep 'n atmosfeer van die vroegste tye en word gebruik om'n romatiese en rustige  atmosfeer te skep en dra by tot die komplimentering van beligting. Kerse het 'n groot invloed op die gevoel en atmosfeer wat geskep word op die huweliksplegtigheid, die onthaal en die omgewing van die area. Kerse kan 'n romantiese gevoel skep wat sag en elegant is, maar kerse kan ook 'n  dramatiese effek skep.

Candle-lite vervaardig handgemaakte kerse van ingevoerde hoogstaande gehalte was. Kerse kan in enige kleur vervaardig word, van wit tot swart, pink, groen ens. Die kerse kan ook gegeur word wat 'n baie aangename geur in die lug laat hang terwyl dit brand. Die kerse het 'n uitstekende brand leeftyd en is drupvry. Candle-lite het 'n groot verskeidenheid vorms en grootte kerse en kan ook verskillende tipe houertjies vul met kerse.

Kerse van Candlelite kan gehuur of gekoop word vir enige geleentheid.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Candle-lite.
Have a comment regarding Candle-lite? Submit a review using the form above.

  • SHARE CANDLE-LITE: