Blooming Buds

Blooming Buds
Erika Torlage
Mobile: +27 (0)82 748 1667
visit website

ABOUT BLOOMING BUDS

Blooming Buds is 'n funksie koördinering maatskappy gebasseer in Midrand Johannesburg, gereed om elke funksie onvergeetlik te maak.

Ons koördineer verskeie komponente, om elke troue en spesiale funksie se ontwerpe konstant deur te trek van begin tot einde. Ons is geinspireerd om elke unieke idee deur te voer met asemrowende effekte en om al ons kliënte tot bo verwagting tevrede te stel.

Vir gerieflikheids onthalwe word alles onder een dak gedoen.Funksie verhurings, Blomme ranskikkings en Handgemaakte uitnodigings. Laat ons jou droom tema doen met 'n groot verskeidenheid funksie verhurings.

Ons eksklusiewe items sluit in:

  • Tafeldoeke
  • Overlays & runners
  • Drapering
  • Liggies
  • Lint stoel strikke
  • Onder borde
  • Eetgery
  • Breekware
  • Glas vase
  • Kandelabra
  • Tafel staanders
  • Lanterns
  • Spieëls
  • Seremonie staanders

Sien ons volledige katologis op ons webwerf onder "Rental Items"

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Blooming Buds.
Have a comment regarding Blooming Buds? Submit a review using the form above.

  • SHARE BLOOMING BUDS: