Authentic Events

Authentic Events
Luzanne
Mobile: +27 (0)83 324 4982
visit website

ABOUT AUTHENTIC EVENTS

“Jy het nie in my oor gefluister nie, maar in my hart. Jy het nie my lippe gesoen nie, maar my siel” – Anoniem-

Om vir die eerste keer ‘n groot geleentheid te reel saam met jou verloofde, kan ‘n groot uitdaging wees. Waar begin jy as verliefde paartjie….

By Authentic Events het ons ‘n professionele span wat die beplanning van julle spesiale dag kan vergemaklik van begin tot einde. Ons glo in oorspronklikheid, uniekheid en fokus op detail.

Authentic Events het ‘n groot verskeidenheid van blomme, drapering, dekor en nog meer, alles onder een dak.

Van die ietems wat beskikbaar is:

  • Wit, Swart en Rooi mat
  • Silver, Swart en Glas onderborde
  • Tafeldoeke, bypassende servette, Overlays, Runners en stoel bykomstighede
  • Stoel oortreksels, Tiffany stoele, Bruid & Bruidegom stoele
  • Blom ontwerpe en ruikers
  • Skryfbehoeftes
  • Troukoeke
  • Opsit en afhaal van dekor
  • En vele meer…

Vir ‘n volledige katalogus besoek ons webwerf . U is welkom om die vertoon lokaal te kom besigtig en saam oor die spesiale dag te droom met ‘n heerlike koppie koffie.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Authentic Events.
Have a comment regarding Authentic Events? Submit a review using the form above.

  • SHARE AUTHENTIC EVENTS: