Ander Wes-Kaap Dekor-verskaffers

A Place

A Place
Leandri de Leeuw
Contact No: +27 (0)87 121 0665
Mobile: +27 (0)82 727 9996
visit website

ABOUT A PLACE

A Place is Somerset-Wes se nuwe dekor hub. Aleit Swanepoel, eienaar van die bekroonde Aleit Groep en meester op enige kreatiewe gebied, het verlede jaar hierdie dekorwinkel en interieursbesigheid begin, en sommer baie vinnig sy naam in die bedryf verewig.

Die winkel bied eksklusiewe dekor items - van sjarmante keramiek beeldhouwerk tot ontwerpersmeubels, en bied 'n eksklusiewe stileringsdiens in die trou- en funksiebedryf . Die uitsoek-produkte is 'n tipiese voorbeeld van die weergalose interieursdiens van die stylvolle en dinamiese span.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for A Place.
Have a comment regarding A Place? Submit a review using the form above.

  • SHARE A PLACE: