Ander Gauteng Danslesse

Rhythm Divine

Rhythm Divine
Erin/Nita
Contact No: +27 (0)74 173 0864

ABOUT RHYTHM DIVINE

Rhythm Divine Dancing se fokus is op verliefdes, verloofdes en getroudes, maar ons hart se punt is Trou danse en daarom spesialiseer ons daarin.  Jou eerste dans as man en vrou is so kosbaar dat mens dit onvergeetlik wil maak.  Jul mag dalk ‘n paartjie wees wat net ‘n rustige en elegante eerste dans verlang, of jul mag dalk die kollig behoorlik wil benut met ‘n “show-stopper” wat jou gaste se monde sal laat oophang.  Watookal jul persoonlikhede, voorkeure, sterk- en swakpunte, Rhythm Divine Dancing se bekwame en professionele instrukteurs neem dit in ag met die samestel van jul unieke Trou dans.

Ons weet ook hoe uitspattig duur troues deesdae is en daarom kan jy jou eie troulespakket saam stel wat jou sak en skedule pas.  Kontak ons gerus vir meer inligting of om ‘n intro les te boek by een van ons takke in Midrand, Centurion, Tarlton of Magaliesburg.

Rhythm Divine Dancing: Leer Jou Dans – Een Treë Op ‘n Slag.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Rhythm Divine.
Have a comment regarding Rhythm Divine? Submit a review using the form above.

  • SHARE RHYTHM DIVINE: