Ander Gauteng Danslesse

Ceroc Dans

Ceroc Dans
Mobile: +27 (0)73 209 9687
Mobile: +27 (0)82 929 4130
visit website

ABOUT CEROC DANS

My Droom... Ons Oomblik, Ons Troudans!

Ceroc Dans Suid-Afrika

Om voor 100 gaste jul trou dans te doen, kan soos 'n berg voor jul le... selfs vir die wat vol selfvertroue is.

Daarom is dit ons werk om jul gerus te stel en om te help om die senuwees bietjie te kalmeer. Ons sal jul begelei deur 'n pragtige dans, wat vir 'n leeftyd spesiale herinneringe sal koester.

Van sokkie to sensasioneel, elegant tot sprokie. Een van ons talentvolle instrukteurs sal jul gemaklik touwys maak en met geruste, opgewonde harte laat.

Ceroc Dans Klasse

  • Brooklyn - 073 209 9687
  • Centurion - 073 209 9687
  • Montana - 082 214 1418
  • Sandton - 073 209 9687
  • Silver Lakes - 082 929 4130
  • Pretoria W - 082 541 5101
     
GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Ceroc Dans.
Have a comment regarding Ceroc Dans? Submit a review using the form above.

  • SHARE CEROC DANS: