Ander Gauteng Bykomstighede en Skoene

Shop No 2

Shop No 2
Jadelin Magos
Contact No: +27 (0)76 150 6104
visit website

ABOUT SHOP NO 2

Die regte bykomstighede sal jou uitrusting beklemtoon, jou algehele voorkoms moderniseer, en jou persoonlike styl uitdruk. In vandag se dae word bykomstighede nie net ontwerp om ‘n mooi en praktiese doel te dien nie, maar ook meerendeels vir estetiese prag. ‘n Juweelstuk wat goed ontwerp is en van hoë kwaliteit materiale gemaak is, wek verskeie emosies en kan as memorabilia vir toekomstige generasies dien. By Shop No. 2 reis ons wyd en suid opsoek na kontemporêre bykomstighede vir troues, glansgeleenthede en partytjies, wat die styl van die tipiese vrou weerspieël.

Daar is ‘n gaping in die plaaslike mark vir onkonvensionele geskenke vir troues, partytjies en korporatiewe funksies. Ons nooi jou saam op ‘n ontdekkingsreis, om die perfekte geskenk vir daardie spesiale persoon in jou lewe of jou eregas te vind. Ons gedugte span is gereeld op ‘n soektog na plaaslike en interestante ontwerpe, en ons werk nouliks saam met talentvolle kunstenaars om ons versamelings te bou.

Ons eBoutique is in Suid-Afrika gebasseer, maar ons stuur gereeld bestellings regoor die wêreld op versoek.

Hoop jy kry waarna jy soek!

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Shop No 2.
Have a comment regarding Shop No 2? Submit a review using the form above.

  • SHARE SHOP NO 2: