Ander Gauteng Bykomstighede en Skoene

Pink Lace Design

Pink Lace Design
Lauren
Mobile: +27 (0)82 857 7379
visit website

ABOUT PINK LACE DESIGN

Pink Lace Design is 'n besonderse en gesogte reeks haarbykomstighede, ideaal vir almal van die bruid en haar gevolg tot modelle, babas en kleuters by fotosessies.

Deur ons aanlyn-ontwerperswinkel verskaf ons die allermooiste haartooisels met 'n verskil: Unieke, handgemaakte, elegante, vintage en pragtige  bykomstighede wat spesiaal vir jou gemaak is. Ons is propvol blink en pragtige idees wat nie net jou unieke persoonlikheid sal weerspieël nie, maar ook daardie ekstra tikkie flair aan jou spesiale dag en fotosessie sal verleen.

Kontak ons vandag om jou persoonlike vereistes en versoeke in die gemak van jou sitkamer te bespreek of om ons reeks klaargemaakte ontwerpe van naderby te bewonder.

Ons is alewig aan die werskaf en ontwerp, en ons gaan uit ons pad uit om ons bruide te inspireer, so besoek gerus ons blog.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Pink Lace Design.
Have a comment regarding Pink Lace Design? Submit a review using the form above.

  • SHARE PINK LACE DESIGN: