Ander Gauteng Blommemeisie-rokke

Fairytale Tutus

Fairytale Tutus
Jenna
Contact No: +27 (0)81 370 2172
visit website

ABOUT FAIRYTALE TUTUS

Ons maak pragtige en unieke hand gemaakte tutu rokkies en stelletjies vir blomme meisies, inseenings, verjaarsdae en enige ander spesiale geleentheid ons maak ook uitrustings vir die klein outjies.

Eie idee en voorbeelde is ook welkom, as u opsoek is na iets spesifiek of spesiaal kan ons dit vir u ook ontwerp, dit sal vir ons n voorreg wees om met u besigheid te doen dis ons passie en ons geniet wat ons doen.

Al ons goedjies word met baie liefde en net van die beste kwalityd gemaak. Ons sit altyd die ekstra stap in om die beste in ons vermoé te doen om goeie kwalityd en diens te lewer.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Fairytale Tutus.
Have a comment regarding Fairytale Tutus? Submit a review using the form above.

  • SHARE FAIRYTALE TUTUS: