Ander Gauteng Blommemeisie-rokke

Daizee Fairy Tutus

Daizee Fairy Tutus
Contact No: +27 (0)13 741 3185
Mobile: +27 (0)72 630 0337
Fax: +27 (0)86 580 5796
visit website

ABOUT DAIZEE FAIRY TUTUS

Daizee Fairy Tutus is ideaal vir fraai blommemeisietjies of klein bruidjies tussen 0 en 6-jarige ouderdom. Elke tutu is handgemaak en kan aangepas word volgens jou spesifikasies om enige klein lyfie te pas en is beskikbaar in 'n wye verskeidenheid skakerings en kleurkombinasies. Die rompies is beskikbaar in drie verskillende lengtes en wissel vanaf R260 tot R370. Kontak ons asseblief indien jy spesifieke voorkeure en / of vereistes het – ons sal ons bes doen om jou unieke behoeftes te akkommodeer.

Die rokkies neem gewoonlik tussen 2 en 3 weke om gemaak te word en kan regoor die land gepos word. Elkeen van hierdie besonderse kledingstukkies is ook geskik vir doop-seremonies, fotosessies, partytjies, geskenkies, balletkonserte of sommer vir alledaagse speel-speel, pret en plesier.

Tutus kan volgens spesifikasies gemaak word en ook in grootmaat bestel word.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Daizee Fairy Tutus.
Have a comment regarding Daizee Fairy Tutus? Submit a review using the form above.

  • SHARE DAIZEE FAIRY TUTUS: