Pink Energy Floral Design

Pink Energy Floral Design
visit website

ABOUT PINK ENERGY FLORAL DESIGN

Elke paartjie is uniek en so ook jou troue - jy verdien 'n Bloemis wat presies verstaan wat jou hart begeer en dit 'n waarheid gaan maak op jou groot dag.

Ons sal jou inspireer en by te staan deur die hele prosess van die eerste konsultasie tot en met jou groot dag. Ons dienste sluit die volgende in (en meer):

  • Ons bied aan 'n volle blomme en tafel dekor diens (ons het ons eie reeks van huur ietems, of jou tafel dekor kan gehuur word by 'n 3de party). Hierdie diens behels alles van tafel doeke, blomme in die kerk, onthaal, persoonlike ruikers, blomme kroone, ens in. Ons doen ook proef tafel blomme en sluit opstel van blomme en tafel dekor op die dag in.
  • Ons vat ook klein bestellings, byvoorbeeld as jy graag net jou persoonlike ruikers (hand ruikers, blomme kroone en skouer of arem ruikertjies by ons wil bestel).
  • Ons bied ook klein werkswinkels aan vir die self-doen-bruid. Kom geniet 'n dag saam met ons en leer hoe. Alles word ingesluit en jy kry 'n gedrukte werksboek om huis toe te neem.

Hoop om van jou te hoor - kontak ons via Trou Inspirasie of ons websuitste. 

GALLERY
FOLLOW PINK ENERGY FLORAL DESIGN

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Pink Energy Floral Design.
Have a comment regarding Pink Energy Floral Design? Submit a review using the form above.

  • SHARE PINK ENERGY FLORAL DESIGN: