Cafe Fleur

Cafe Fleur
Chantelle van Winkel
Contact No: +27 (0)72 309 9017
Contact No: +27 (0)82 336 6866
visit website
Address: 101 Sandton Drive, Sandton

ABOUT CAFE FLEUR

Café Fleur spesialiseer in blomme en dekor vir troues en enige ander funksie wat jy beplan.

Ons is reeds vanaf 2001 in die troubedryf, ons vertoonlokaal is gebaseer by 101 Sandton rylaan, Sandton.

Ons unieke styl van blomme ontwerp en dekor versameling.sal jou troue laat skitter met glans en styl.

Kom kuier gerus vir ons ontwerper om jou kapel blomme, gaste tafel blomme, hooftafelblomme, handruikers, skouer ruikers en dekor te ontwerp.

Ons het ook 'n verhuurings afdeling, waar jy gerus van tafeldoeke tot dekor kan huur.

Kontak ons gerus vandag.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Cafe Fleur.
Have a comment regarding Cafe Fleur? Submit a review using the form above.

  • SHARE CAFE FLEUR: